May 2013
11 posts
Opwindende en ontwrigtende tydjie vir Danelle... →
Danelle het saam met haar verloofde, Christo Bosch besluit om ‘n jaarlange-avontuur saam aan te pak en klas in Engels te gee in Suid-Korea. Die onlangse dreigemente uit Noord-Korea het haar ‘n hele paar benoude oomblikke verskaf. Sy skryf in ‘n brief, ’n Benoude ma, ’n rustige verloofde of ’n dreigende Noord-Koreaan. Wie glo jy?, oor hierdie naelbyt-ervaring.
Die laaste maand as...
Kobaai Korea, vaarwel (hoop nie julle word gebom...
Ek kry sommer ‘n knop in my keel soos wat ek (een van my) my laaste bloginskrywing tik. Gewoonlik is ek ‘n rakker as ek voor die rekenaar sit en skryf alles waaraan ek kan dink, maar ek weet wragies nie waar om te begin nie (dis soos om Wally op ‘n double spread bladsy te probeer soek, jy weet jy moet iewers begin, maar aarde daar is net soooooooooooooooooooo baie mannetjies)
Hoe som mens ‘n...
April 2013
19 posts
My laaste paar klasse
Was dit nou vir jou pret. Ek het sowat 12minute (van die 40minuut periode) klasgegee en die res van die tyd het ons afgestaan vir fotosessies. Ek moes saam elke kind ‘n foto neem, saam elke klas pose vir ‘n foto en saam elke “click” in graad 6 staan vir n foto. Dit was eintlik so cute. Elke liewe kind in graad 6 het vir my ‘n briefie geskryf (ek voel sommer sleg dat...
Dit is nie net ski-oordmense en Homeplus werkers wat moet opwarm nie, NEE almal moet opwarm. Die kinders, die onnies, die hoof - ALMAL moet opwarm
"I live in my car, no SERIOUSLY, I live in my car"...
Dit is hoe dit in Korea gedoen word, haha. Christo kry so skaam as ek hierdie mense afneem, maar hoe anders gaan julle glo wat ek julle vertel :)
Tannie Elsabe het lekker gisteraand gespot, maar raai wat is die eerste woorde wat ek vandag hoor toe ek by die skool aankom “Danny, teacher’s dinner Thursday okay?” Ek sal nie verbaas wees as hulle elke dag hierdie week ‘n...
Net vir my sussie. Nou kan jy sien hoe AWESOME is Korea se sambreel-sykouse :) Dit is die ENIGSTE rede hoekom ek DIE HEEL DAG met ‘n sambreel sal rondloop (as dit nie reen nie hehe)
ONS TROU VANDAG OOR VIER MAANDE ♥
My eie PANDA!
I love the sound of Bamboooooooooooo
What about a snail...
Ons het verlede Dinsdag (weer) ‘n graad 4 Teachers Dinner ingewerk. As daar nou een ding is wat die koreane kan doen en waarin die koreane goed is, is dit om ‘n teachers dinner te reel. As ek myself kry, sit ek met ‘n koreaanse bakkie sop en ‘n opgehoopte lepel rys by ‘n teachers dinner.
Hier sit ek en - ek wou nou se ‘geniet my kos’ maar kom ons se maar...
March 2013
18 posts
Want dis wat gebeur as jy verjaar
Hondejassies, BUT WHY?????
Ek het alles gesien. In Korea het hulle nie net hondejassies nie. HULLE HET FUR HONDEJASSIES, want dit is nie asof honde nie fur het nie. Partykeer skud ek maar net my kop.
Elke keer as ek ‘n hond met ‘n fur-jassie sien, dan dink ek aan my ma wat eenkeer gese het “DIT IS PRESIES DIESELFDE AS WAT JY VIR ‘N VIS ‘N WETSUIT AANTREK” hehe
'n Tandstorie, verjaarsdagballonne en 'n spaanse...
‘n Rand, ‘n rand, ‘n rand ‘n tand!
Soos julle seker weet, is daar ‘n verstandtand wat vir Christo moeilikheid gee - ek het half altyd gedink die eerste een wat hom moeilikheid gee sou ek wees, maar nee, toe neem ‘n tand daai plek in (wahoooo) Sowat twee weke terug begin die knaap kla van tandpyn, maar dink hy is ‘n soldaat en wag vir ‘n hele week...
As jy op 'n dieet wil gaan, MOENIE 'n KOREAAN VRA...
Laat ek begin by Dinsdagoggend, So hier teen 11uur lyk dit of Heaji gaan uitpaas, sy is spierwit en lyk glad nie lekker nie. Met ons laaste klas sit sy net omdat sy sleg voel en lyk nog slegter. Op pad kantoor toe vra ek haar of sy geeet het en toe kom die BRILJANTE verduideliking!
Heaji vertel my dat sy die naweek dieetprogramme op die TV gekyk het en vandag begin het om die spesifieke ene te...
En dis hoe jy gekuier by die werk sit...
Gister was ‘n redelike besige dag, 5 klasse na mekaar en toe ‘n parent-teachers meeting (wat ek nog steeds nie lekker verstaan nie, maar ek het my buig gebuig en gegroet wie ek gevoel het ‘n groet verdien hehe)
Gewoonlik na ‘n lang dag is Heaji nogal moeg, maar gister is sy die hele dag tjirpy en maak jokes oor ons hoof (ek en Heaji noem hom ET - ek sal iewers ‘n...
Ek het 'n deurbraak gemaak!
Ek weet hoekom die koreane met oopmonde eet. Dit het my nog die heeltyd gefassineer en toe slat dit my - ek weet hoekom eet hulle met oopmonde.
Soos julle weet, as jou mond toe is terwyl jy eet dan haal jy asem deur jou neus - en watter ander funksie het jou neus ook??? om te ruik! So dit beteken, as jy met jou mond oop eet, DAN RUIK JY NIE JOU KOS NIE , dis briljant! Ek weet nie hoekom ek dit...
Terwyl die res van die wêreld besig is om planne...
Fine on ‘excessive’ exposure causes online stir
By Kim Jae-won A decree to fine those who engage in “excessive” public exposure passed at a Cabinet meeting presided over by President Park Geun-hye ignited controversy Monday. The decree is expected to go into effect starting March 22. People were outraged by the 50,000 won fine, as it brought back memories of similar restrictions...
En dis hoe mens deur die weer geflous word!
Soos julle almal weet is ons twee stadig maar seker besig om te verkluim aan hierdie kant van die wereld. Ek het, net toe my ma weg is in Oktober, vir die eerste keer oor Skype vir tannie Daleen gese “Vandag is die koudste wat ek al in my lewe gekry het” net om agter te kom dat daai sin elke volgende dag weer gese sou word…”Never mind gister tannie, vandag is die koudste...
En dis hoekom ek van skoolgee hou - ek kan enige tyd my kids soos pikkewyne laat maak
En daar verander ek die hele skoolsisteem
Gisteroggend se Heaji vir my dat alle klasse nou 9:10 begin en nie meer 9:00 nie (awesome, 10min later slaap) en toe vra sy of ek weet hoekom elke dag nou 10 minute later begin “No, I don’t know” en toe verduidelik sy
“Danny you have teachers camp last week, sure?”
“Yes?”
“You discuss English in our school and then you talk more about that. You...
Nou moet ek net die veer in die ink druk en begin...
Ek het baie goeie nuus gekry oor twee van die artikels wat ek hier in Korea sit en skryf het (eerstens moet ek byse dat Christo my geboelie het om hierdie op die blog te sit, want dit het nou nie eintlik iets met Korea te doen nie, maar die man wil nie budge nie, hy se net Sit Dit Op) Nou hier is dit.
Boodskap van Saltwater Girl
Hi Danelle I would like to use your article in the magazine this...
February 2013
65 posts
BESTE Homeplus uitstappie OOIT! [Rupert jy sal hierdie looove.]
Julle weet hoe gefassineerd ek en Rupert was met die Koreane by die ski-oord wat saam opgewarm het, WEL die homeplus werkers warm toe nou OOK op. Ons stap nog so lekker in die gevriesde vleis afdeling toe daar ‘n akrobatiese liedjie oor die interkom begin speel EN TOE BEGIN ALMAL opwarm! Nee maar rerig, ALMAL doen presies...